ENGLISH

 

  • It was the most relaxing holiday and the loveliest people whom I've met, thank you! Mavis Henderson.

 

  • So much to see and enjoy! Great hospitality. Clean facilities! Will definitely be back. Thank you! Janine & Mark.

 

  • What a wonderful experience to be able to stay in a place which was made exactly as He planned it to be: tranquil, peaceful etc. Jimmy & Betty.

 

  • This is the second time we have come here with the Senior of our Fellowship and it has been a great blessing for body and soul! Praise God for a wonderful "Wegbreek!". Frans & Ada.

 

  • Very peacefull, great variety of birdlife. A thoroughly enjoyable restful holiday! Anthony & Carin. 

 

AFRIKAANS

 

Vergeer Familie (Alberton) - Familie Saamtrek

  • Baie dankie vir ‘n baie aangename, rustige naweek.  Julle professionele benadering asook die pragtige fasiliteite getuig van smaak en maak dit ‘n ideale familie byeenkomsplek.  Nogmaals baie dankie.


Fred Garner (Pretoria) - Kerkkamp

  • Plattelandse gasvryheid en professionele diens sal julle besigheid nog ver bring.  Beste wense vir die toekoms.


Past Maree (Pretoria) - Pastoorsvergaderings

  • Baie dankie vir die wonderlike geleentheid en puik diens aan 80 pastore en vroue.  Julle gasvryheid en vriendelikheid was uitstaande en die fasiliteite puik!


Lizelle Liebenberg - Technikon Pretoria

  • Terrein en geriewe fenomenaal – voorwaar ‘n plesier om met mense soos julle besigheid te kon doen.